Redenaars. Hoërskool Frikkie Meyer is baie trots op al die leerders wat aan redenaars, onvoorbereid, deelgeneem het.
Vanjaar se onderwerp onder bespreking was “Kinders wat in hul moedertaal leer, presteer beter, want hulle verstaan beter.”
Die top drie juniors:
- 1ste – Elodie van Emmenes
- 2de – JJ van Wyngaardt
- 3de – Carla Horn
Die top 3 seniors:
- 1ste – Izandri Joubert
- 2de – Nickie Lintvelt
- 3de – Elodie van Emmenes
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf