Atletiek – Hoërskool Frikkie Meyer
HFM Atletiek. Die Frikkies het Vrydag, 17 Februarie, aan die vriendskaplike atletiekbyeenkoms by Hoërskool Nylstroom deelgeneem. Frikkie Meyer is baie trots op al hul atlete wat deelgeneem het. HFM is…
Redenaars – Hoërskool Frikkie Meyer presteer
Redenaars. Hoërskool Frikkie Meyer is baie trots op al die leerders wat aan redenaars, onvoorbereid, deelgeneem het. Vanjaar se onderwerp onder bespreking was “Kinders wat in hul moedertaal leer, presteer…








