)

Atletiek – Hoërskool Frikkie Meyer

HFM Atletiek. Die Frikkies het Vrydag, 17 Februarie, aan die vriendskaplike atletiekbyeenkoms by Hoërskool Nylstroom deelgeneem.

Frikkie Meyer is baie trots op al hul atlete wat deelgeneem het. HFM is besonders trots op 3 individuele atlete wat pryse behaal het.

  • Beste Junior atleet op die baan – HJ Koekemoer
  • Beste Senior atleet op die baan – Christopher Koekemoer
  • Beste atleet van die aand – Lourens Pieterse

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://hfm.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal