)

You are sponsoring

Atletiek - Hoërskool Frikkie Meyer

HFM Atletiek. Die Frikkies het Vrydag, 17 Februarie, aan die vriendskaplike atletiekbyeenkoms by Hoërskool Nylstroom deelgeneem. Frikkie Meyer is baie trots op al hul atlete wat deelgeneem het. HFM is…