)

Gimmies Krieket – Potchefstroom Gimnasium vs Midstream

Gimmies Krieket. Potchefstroom Gimnasium is baie trots op hul krieketspanne wat die naweek teen Midstream College gespeel het.

Gimmies se eerstespan wen met ses paaltjies. Jayden da Silva het vier paaltjies geneem en slegs 17 lopies afgestaan. Righardt Joubert het 47 lopies aangeteken.

Die Dukes, Gimmies se tweedespan, het met vier paaltjies gewen. Francois Blom het vier paaltjies geneem en slegs 20 lopies afgestaan. Divan van Eldik het 27 lopies aangeteken.

Die Jongspan het met vyf paaltjies gewen. Dewald Coetzee het vyf paaltjies geneem en 16 lopies afgestaan.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://gimmies.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal