Orators 2025 – HoĆ«rskool Die Wilgers
Orators 2025 – On the evening of 6 March 2025, HoĆ«rskool Die Wilgers hosted its annual oratory competition, a highlight in the schoolās cultural calendar. The event showcased the willingness…
Oppie Tong Af Redenaars – Curro Durbanville leerder skitter
Oppie Tong Af Redenaars. Luca Human, leerder van Curro Durbanville, het onlangs aan die Oppie-Tong-af Nasionale Redenaars finaal deelgeneem. Luca het by hierdie geleentheid weggestap as die Nasionale kategorie-wenner in…
ATKV-Redenaars semifinaal-Erries vaar baie goed
ATKV-Redenaars semifinaal – HoĆ«rskool Ermelo se ATKV Redenaars het besonders goed gevaar tydens die ATKV-Redenaars semifinaal. Die Erries is uiters trots op die volgende leerders wat in die Mpumalanga top…
ATKV Redenaarskompetisie – Laerskool Westwood presteer
ATKV Redenaarskompetisie. Twee raakpraters van Laerskool Westwood in Boksburg, Gauteng, het deurgedring na die finale rondte van die ATKV redenaarskompetisie. Dinique van Rensburg en Milea Theron sal nou aan die finale…
Radikale Redenaars – OMS Leerders deur na nasionale rondte
Radikale Redenaars. Drie leerders van HoĆ«r Meisieskool Oranje in Bloemfontein het die naweek vir die nasionale rondte van die Radikale Redenaars gekwalifiseer. Dit vind in Oktober plaas in Boksburg. Die…
ATKV- Redenaarskompetisie – HoĆ«rskool Cradock
ATKV- Redenaarskompetisie. Ses van HoĆ«rskool Cradock se leerders, Truby Willard, Almae Willard, Inneke van der Merwe, Richelle Jansen van Rensburg, LianĆ© van der Walt, en Fatimah Bosch het aan die…
Redenaars – HoĆ«rskool Frikkie Meyer presteer
Redenaars. HoĆ«rskool Frikkie Meyer is baie trots op al die leerders wat aan redenaars, onvoorbereid, deelgeneem het. Vanjaar se onderwerp onder bespreking was āKinders wat in hul moedertaal leer, presteer…
Con Spirito Redenaars Prysuitdeling – HoĆ«rskool Eldoraigne presteer
Con Spirito Redenaars Prysuitdeling. Die Con Spirito Redenaars Prysuitdeling het gesorg vir nog ‘n trotse dag vir Eldo-sterre. Tydens die Con Spirito Redenaars Kunstefees prestige prysuitdeling het HoĆ«rskool Eldoraigne se…
Conspirito kunswedstryd – Laerskool Westwood leerders presteer
Conspirito kunswedstryd. Leerders van Laerskool Westwood, Boksburg, het aan die jaarlikse Conspirito Kunswedstryd deelgeneem. Daar was ongeveer 11 000 leerders wat deelgeneem het aan die kunswedstryd. Ongeveer 500 leerders het nasionale…
Erries Oppie Tong Af – HoĆ«rskool Ermelo presteer nasionaal
Erries Oppie Tong Af. Vier Erries het HoĆ«rskool Ermelo op 13 en 14 Oktober verteenwoordig by die Oppie-Tong-Af Redenaarskompetisie se nasionale finaal. In die Afrikaanse afdeling het die leerders as…
Senekal Redenaarsfees – Truida Kestell sprekers skitter
Senekal Redenaarsfees. Veertien sprekers van Laerskool Truida Kestell, Bethlehem, het weereens geskitter by die jaarlikse Senekal Redenaarsfees. Die fees is op 24 Augustus by PrimĆŖre Skool Senekal aangebied. Baie geluk…









