)

Oppie Tong Af Redenaars – Curro Durbanville leerder skitter

Oppie Tong Af Redenaars. Luca Human, leerder van Curro Durbanville, het onlangs aan die Oppie-Tong-af Nasionale Redenaars finaal deelgeneem. Luca het by hierdie geleentheid weggestap as die Nasionale kategorie-wenner in die graad 8 vermaaklikheidstoespraak afdeling.

Deur die loop van die jaar het Luca aan vier verskillende redenaarskompetisies deelgeneem en in al hierdie kompetisies het sy deurgedring na die Nasionale finaal.

Sy was ook die kategorie-wenner van die Tygerberg Eisteddfod en die nasionale kategorie wenner in die Con Spirito aanlyn redenaarskompetisie.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://curro.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal