)

Radikale Redenaars – OMS Leerders deur na nasionale rondte

Radikale Redenaars. Drie leerders van Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein het die naweek vir die nasionale rondte van die Radikale Redenaars gekwalifiseer. Dit vind in Oktober plaas in Boksburg.

Die leerders is Danielle Spangenberg (gr. 12, Afrikaans Moedertaal), Kamryn Lowe (gr. 11, Afrikaans Moedertaal en Engels Eerste Addisionele Taal) en Kayla Hogewind (gr. 10, Afrikaans Moedertaal en Eksperimenteel).

Kayla en Kamryn het albei verlede jaar ‘n tweede plek nasionaal behaal.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjemeisies.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal