Provinsiale Hokkie. Die Erries is trots om vanjaar tien Provinsiale hokkie spelers vir dogtershokkie op te lewer. Hierdie dogters is deel van die Mpumalanga-oefengroep.
Janeske Janse van Rensburg en Miané Swanepoel is in die o.14-oefengroep opgeneem
J’Lee Willemse, Elisca Lotz, Diani Jacob, Thalita Cronje en Elané Nel is deel van die o.16-oefengroep.
Die Erries in die o.18-oefengroep is Mia Steenkamp, Inge Greyling en Jaclyn Venter.
Die Provinsiale hokkie spanne waarin die dogters gaan speel, word bepaal tydens die oefen-naweek en sal later bekend gemaak word.
Provincial Hockey. The Erries are proud to produce ten Provincial hockey players for girls hockey this year. These girls are part of the Mpumalanga training squad.
Janeske Janse van Rensburg and Miané Swanepoel were included in the u14 training squad. J’Lee Willemse, Elisca Lotz, Diani Jacob, Thalita Cronje and Elané Nel are part of the under-16 training squad. The Erries in the under-18 training squad are Mia Steenkamp, Inge Greyling and Jaclyn Venter.
The teams in which the girls will play will be determined during the practice weekend and will be announced later.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf