Akademiese Prestasies – Hoërskool Ermelo
Akademiese Prestasies – Foto: Deléne Arnold, Angelique Fourie en Ruan Grobler. Hoërskool Ermelo se Graad 10 en 11 leerders het medaljes vir hul akademiese prestasies in hul grade en vakke…
Akademiese Prysuitdeling – Hoërskool Ermelo
Akademiese Prysuitdeling – Hoërskool Ermelo het Maandag, 3 Februarie hul jaarlikse Akademiese Prysuitdeling gehou. Die volgende leerders is beloon vir hul akademiese prestasie en het die volgende spesiale toekennings ontvang:…
Provinsiale Hokkie – Hoërskool Ermelo het tien spelers
Provinsiale Hokkie. Die Erries is trots om vanjaar tien Provinsiale hokkie spelers vir dogtershokkie op te lewer. Hierdie dogters is deel van die Mpumalanga-oefengroep. Janeske Janse van Rensburg en Miané Swanepoel…










