Akademiese Prysuitdeling – Hoërskool Ermelo het Maandag, 3 Februarie hul jaarlikse Akademiese Prysuitdeling gehou.
Die volgende leerders is beloon vir hul akademiese prestasie en het die volgende spesiale toekennings ontvang:
- John-Pierre van Rooyen – IM Bekker Wisseltrofee vir 7A’s in Graad 11. Hy is ook die Dux leerder in Graad 11.
- Elizma Swart – Die Kasrischa Vos- Boekprys vir Beste Sport en Akademie van Graad 8 tot Graad 11.
- Sbongakonke Madela – Die Highveld Office Supplies prys: Best Bilingualism in Grade 11.
- Esmari Kloppers – Die Highveld Office Supplies -prys: Beste Tweetaligheid in Graad 11.
- De la Rey Hattingh – Phizer-Wisseltrofee: Beste prestasie in Landbouwetenskap.
- Sinothile Phiri – Die Wikus Cloete prys: Best Bilingualism in Grade 9.
- Nolwethu Shongwe – Die TWK prys: – Best Bilingualism in Grade 10.
- Janeske Janse van Rensburg – Dux leerder vir Graad 9.
- Awande Ntuli – Pas-Prokureursprys: Best Bilingualism in Grade 8
- Mia van Deventer – TWK prys: Beste Tweetaligheid in Graad 10
- Aletha Kloppers – Die Wikus Cloete prys: Beste Tweetaligheid in Graad 9.
- Julie Uys – Pas-Prokureursprys: Beste Tweetaligheid in Graad 8.
- Inke Oosthuizen – Hoëveld Tribune Wisseltrofee: Beste Prestasie in Kuns en Kultuur.
- Dian van Aarde – John-Laffnie de Jager- Wisseltrofee – Beste krieketspeler in Eerstespan.
- Elané Nel – ABSA – Wisseltrofee: Beste prestasie in Wiskunde.
- Henco Boshoff – Ermelo Krieketklub – Wisseltrofee: Beste vordering in Krieket
- Clarissa Nel – Dux leerder in Graad 10.








Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s voorsien
Become a Sponsor








