)
Akademiese Prysuitdeling – HoĆ«rskool Ermelo

Akademiese Prysuitdeling – HoĆ«rskool Ermelo het Maandag, 3 Februarie hul jaarlikse Akademiese Prysuitdeling gehou. Die volgende leerders is beloon vir hul akademiese prestasie en het die volgende spesiale toekennings ontvang:…

Provinsiale Hokkie – HoĆ«rskool Ermelo het tien spelers

Provinsiale Hokkie. Die Erries is trots om vanjaar tien Provinsiale hokkie spelers vir dogtershokkie op te lewer. Hierdie  dogters is deel van die Mpumalanga-oefengroep. Janeske Janse van Rensburg en MianĆ© Swanepoel…