)
Mpumalanga Atletiekspan – HoĆ«rskool Ermelo

Mpumalanga Atletiekspan – HoĆ«rskool Ermelo het nege atlete wat verkies is tot die Mpumalanga Atletiekspan. Hulle gaan deelneem aan die ASA-kampioenskappe vanaf 27 tot 29 Maart by die Groenpunt Stadion…

InterhoĆ«r atletiek – HoĆ«rskool Ermelo

InterhoĆ«r atletiek – HoĆ«rskool Ermelo het die afgelope naweek deelgeneem aan die InterhoĆ«r atletiek. Die volgende Errie-atlete het besonderse prestasies ontvang by die InterhoĆ«r en uitslae was as volg: HoĆ«rskool…

Akademiese Prysuitdeling – HoĆ«rskool Ermelo

Akademiese Prysuitdeling – HoĆ«rskool Ermelo het Maandag, 3 Februarie hul jaarlikse Akademiese Prysuitdeling gehou. Die volgende leerders is beloon vir hul akademiese prestasie en het die volgende spesiale toekennings ontvang:…

Midstream en Nelspruit atletiek – HoĆ«rskool Ermelo

Midstream en Nelspruit atletiek – Die atlete van HoĆ«rskool Ermelo is baie opgewonde oor die jaar se atletiek wat vir hulle voorlĆŖ. Hulle het die afgelope naweek afgeskop met twee…

ASA Landloop Kampioenskap – HoĆ«rskool Ermelo

ASA Landloop Kampioenskap. HoĆ«rskool Ermelo se landloopatlete het 8 September deelgeneem aan die ASA Landloop-kampioenskap te Isaac Steyl Stadium. Die atlete het strawwe kompetisie teĆ«gekom, maar hou die Erries se…

Noordheuwel Top 15 Atletiek – Erries Top-atlete presteer

Noordheuwel Top 15 Atletiek. HoĆ«rskool Ermelo se top-atlete het Woensdag, 7 Februarie, aan die Noordheuwel Top 15 Atletiek byeenkoms deelgeneem. Die atlete het, soos dit die Erries betaam, uitstekend gevaar…

MPU Landloop – Errie-atlete kwalifiseer vir span

MPU Landloop. Die Erries het Saterdag, 9 September, aan die Mpumalanga Landloopkampioenskap te Witbank deelgeneem. Vier van EHS se atlete het goed presteer tydens die MPU Landloop. Esmarie Kloppers en…