ASA Landloop Kampioenskap. Hoërskool Ermelo se landloopatlete het 8 September deelgeneem aan die ASA Landloop-kampioenskap te Isaac Steyl Stadium.
Die atlete het strawwe kompetisie teëgekom, maar hou die Erries se naam hoog met die volgende uitslae:
- Werné Engelbrecht: 91ste, dogters o.14
- Aletha Kloppers: 20ste, dogters o.15
- Johandi Bezuidenhout: 60ste, dogters o.15
- Mnqobi Mabuza: 44ste, seuns o.15
- Esmari Kloppers: 39ste, dogters o.17.
Esmari het ook deelgeneem aan die “youth woman’s 2km sprint” en behaal ‘n 14de plek.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








