Noordheuwel Top 15 Atletiek. Hoƫrskool Ermelo se top-atlete het Woensdag, 7 Februarie, aan die Noordheuwel Top 15 Atletiek byeenkoms deelgeneem.
Die atlete het, soos dit die Erries betaam, uitstekend gevaar in strawwe kompetisie.
Die volgende uitslae is deur Erries behaal:
- Mia Davel (D o.19) eindig tweede in hoogspring.
- Aletha Kloppers (D o.15) eindig vierde in die 3000m.
- Johandi Bezuidenhout (D o.15) neem aan die 3000m deel en behaal ān sestiende plek.
- Esmari Kloppers (D o.17) het ook aan die 3000m deelgeneem en behaal ān agtiende plek.
- Quinet Swart (D. o.15) het derde geƫindig in verspring en veertiende in die 300m-hekkies.
- Tyrone Berning (S o.19) behaal ān tweede plek in die 400m-hekkies.
- MarlionĆ© Erasmus (D o.16) behaal ān sesde en agtste in onderskeidelik die 100m en die 200m.
- Janeske Janse van Rensburg (D o.15) eindig vierde in 1500m.
- Luan Greying (S o.16) behaal ān eerste plek in die 800m.
- Mnqobi Mabuza (S o.15) eindig vyfde in die 3000m.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.zaā
Foto;s verskaf