MPU Landloop. Die Erries het Saterdag, 9 September, aan die Mpumalanga Landloopkampioenskap te Witbank deelgeneem. Vier van EHS se atlete het goed presteer tydens die MPU Landloop.
- Aletha Kloppers eindig eerste in die dogters o.14-afdeling
- Mnqobi Mabuza eindig sewende vir seuns o.14
- Esmari Kloppers behaal ān sesde plek by dogters o.16
- Bongmusa Vilakazi eindig agtste in die seuns o.19-afdeling
Esmarie Kloppers en Aletha Kloppers kwalifiseer vir die Mpumalangaspan wat aan die Suid-Afrikaanse kampioenskap gaan deelneem op 29 en 30 September in Polokwane.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf