)

Five-aside-Hockey – Hoërskool Goudveld neem deel

Five-aside-Hockey. Vier dogtershokkie spanne van Gouties het aan die five-aside-hockey byeenkoms die afgelope naweek by die Witteberg Toernooi deelgeneem.

Uitslae is as volg:

  • 0/17 2de span eindig 9de
  • 0/15 B en C span eindig gesamentlik 7de
  • 0/15 A span eindig 5de
  • 0/17 A dogters eindig 2de in die toernooi.

Baie geluk aan Mienke Nieuwenhuis wat 11 doele aangeteken het in die twee dae se wedstryde. Sy het in twee wedstryde ‘n “hat-trick” aangeteken.

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://goudveldhs.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal