)

Akademiese Prestasies – Hoërskool Ermelo

Akademiese Prestasies Foto: Deléne Arnold, Angelique Fourie en Ruan Grobler.

Hoërskool Ermelo se Graad 10 en 11 leerders het medaljes vir hul akademiese prestasies in hul grade en vakke van 2024 ontvang. Die Erries werk hard vir elke prestasie en akademie geniet voorkeur!

Graad 11 leerders wat Beste Akademiese Prestasies behaal het.

  • Deléne Arnoldi – Gasvryheid
  • Angelique Fourie – Visuele Kuns
  • Ruan Grobler – Geografie
  • Janco Kleynhans – Landboubestuur
  • Maret Maritz – LO
  • Esmari Kloppers – Afr HT en LO
  • Lenize Nel – Toerisme
  • Tian Luyt – Wiskunde Geletterheid
  • Elizma Swart – Besigheidstudie en Rekeningkunde
  • Blessing Tshabalala – English HTL
  • J’Lee Willemse – LO

Graad 10 Leerders wat Akademiese Prestasies behaal het:

  • Marizel van Niekerk – Afr HT
  • An-Euné van Niekerk – Toerisme
  • Karli van Schalkwyk – Wiskunde en IT
  • Rouxné de Jager – Visuele Kuns
  • Joshua du Toit – Ekonomie
  • Simphiwe Kunene – Life Science
  • Nia Möller – IGO
  • Megan Möller – Gasvryheid
  • Clarissa Nel – RTT, Fisiese Wetenskap en LO
  • Elané Nel – Rekeningkunde
  • Dick Rouillard – Geografie
  • Nolwethu Shongwe – English HL and Afrikaans EAT
  • Esphané van der Linde – Landbouwetenskap
  • Mia van Deventer – English EAT, Besigheidstudies
  • Chané Oosthuizen – Landboubestuur, LO
Akademiese Prestasies - Hoërskool Ermelo
Akademiese Prestasies - Hoërskool Ermelo
Akademiese Prestasies - Hoërskool Ermelo
Akademiese Prestasies - Hoërskool Ermelo

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.erries.co.za/

Foto’s voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal