ATKV Redenaarskompetisie. Twee raakpraters van Laerskool Westwood in Boksburg, Gauteng, het deurgedring na die finale rondte van die ATKV redenaarskompetisie. Dinique van Rensburg en Milea Theron sal nou aan die finale rondte deelneem.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.westwoodlaerskool.org.za/