ATKV Redenaarskompetisie – Laerskool Westwood presteer
ATKV Redenaarskompetisie. Twee raakpraters van Laerskool Westwood in Boksburg, Gauteng, het deurgedring na die finale rondte van die ATKV redenaarskompetisie. Dinique van Rensburg en Milea Theron sal nou aan die finale…
Top Tien Akademiese Presteerders – Laerskool Westwood
Top Tien Akademiese Presteerders. Laerskool Westwood van Boksburg maak graag hul Top Tien akademiese presteerders van die eerste kwartaal, 2023, bekend. Graad 7 Graad 6 Graad 5 Graad 4 Meer…
Skolierpatrollie – Laerskool Westwood maak skolierpatrollie bekend
Skolierpatrollie. Laerskool Westwood, Boksburg, het die lede van hul skolierpatrollie vir 2023 bekend gemaak. Megan-Lee Myburgh, Zelandri Nel, Mieke Fourie, Shiloh Oosthuizen, Clea Theron, Tessa van Tonder, Denay Lubbe, Sanè…
Leiers 2023 – Laerskool Westwood maak hul leiers bekend
Leiers 2023. Laerskool Westwood, Boksburg, het hul leiers van 2023 aangekondig: Westwood Primary School, Boksburg, has announced their leaders of 2023: Zuan Rossouw Divan Labuschagne Jayden Deyzel Nathan Fudge Verushca…
Laerskool Westwood – Top Tien Akademiese Presteerders
Laerskool Westwood. Kwartaal drie se top 10 akademiese presteerders van Laerskool Westwood, Boksburg, is bekend gemaak. Graad 4 – Dinique van Rensburg, Chanѐ Nienaber, Shakira Smit, Hayley du Preez, Mia…
Conspirito kunswedstryd – Laerskool Westwood leerders presteer
Conspirito kunswedstryd. Leerders van Laerskool Westwood, Boksburg, het aan die jaarlikse Conspirito Kunswedstryd deelgeneem. Daar was ongeveer 11 000 leerders wat deelgeneem het aan die kunswedstryd. Ongeveer 500 leerders het nasionale…
Sion Atterbury SA Gholftrots – Verteenwoordiger van SA Kids en US Kids
Sion Atterbury SA Gholftrots. Sion Atterbury is ‘n leerder van Laerskool Westwood in Boksburg, Gauteng. Hy is ook ‘n trotse verteenwoordiger van die SA Kids en US Kids federasie waar…








