)

Gerrie Berner Tennistoernooi – PRG wen 14de keer

Gerrie Berner Tennistoernooi. Die eerste tennisspan van Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, is weer gekroon as die kampioen van die Zest Fruit Gerrie Berner Tennistoernooi.

Die span het Sondag die toernooi, wat die 19de keer deur PRG hier op Stellenbosch aangebied is, vir die 14de keer gewen! Paul Roos Gimnasium se 1ste span spanlede is Willem de Waal, Pieter Kotze, Xander Pienaar, Divan Prinsloo, Hanno Bouwer, Sebastian Oosthuizen en Simeon Roothman. Paul Roos Gimnasium het Westville Boys’ High School met 5 – 2 in die finaal geklop.

Die finale uitslag na die toernooi was:
1. Paul Roos Gimnasium
2. ⁠Westville Boys’ High
3. ⁠Paarl Boishaai
4. ⁠Grey College
5. ⁠Waterkloof

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://paulroos.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal