Gerrie Berner Tennistoernooi. Hoër Meisieskool Oranje se 1ste tennisspan, een van die jongste in baie jare, begin sy aanslag vandag, Vrydag, 10 Maart in die Gerrie Berner-toernooi in die Paarl. Die wedstryde het gister, op die eerste dag, uitgereën. Van die land se sterkste skoletennisspanne ding mee.
Die Bloemfonteiners het verlede jaar die toernooi gewen ná hulle die vorige vyf jaar telkens tweede gekom het. Voor verlede jaar was die Oranjeniete klokslag, van 2012 tot 2015 die kampioen.
Iné Vorster, Nestine van Rooyen en Cara le Grange maak ook hul buiging by die Gerrie Berner Tennistoernooi. Nina Schimper, Mia Schimper, Ansoné Theron en Donna le Roux was verlede jaar lede van Oranje se o.18A- en o.16A-spanne wat albei nr. 1 in die land was.
Oranje se span word deur MC Olivier afgerig.
Gerrie Berner Tennis Tournament. Hoër Meisieskool Oranje’s 1st tennis team, one of the youngest in many years, starts its assault today, Friday, 10 March in the Gerrie Berner tournament in Paarl. The matches rained out yesterday, on the first day. Some of the country’s strongest school tennis teams compete.
The Bloemfontein girls won the tournament last year after coming second again and again the previous five years. Prior to last year, the Oranjenites were the champion, from 2012 to 2015.
Iné Vorster, Nestine van Rooyen and Cara le Grange also made their debuts at the Gerrie Berner Tennis Tournament.. Nina Schimper, Mia Schimper, Ansoné Theron and Donna le Roux were members of Oranje’s U/18A and U/16A teams last year, both ranked No. 1 was in the country.
Oranje’s team is coached by MC Olivier.
More school news: https://schoolsthatrock.co.za
Photos supplied