)
Gerrie Berner Tennistoernooi – OMS wil kroon in Paarl behou

Gerrie Berner Tennistoernooi. Hoër Meisieskool Oranje se 1ste tennisspan, een van die jongste in baie jare, begin sy aanslag vandag, Vrydag, 10 Maart in die Gerrie Berner-toernooi in die Paarl.…

ASA Klubliga – Hoër Landbouskool Boland atleet skitter

ASA Klubliga. Tiaan Zeeman, graad 9 leerder van Hoër Landbouskool Boland in die Paarl, het geskitter tydens die ASA Klubliga byeenkoms. Tiaan het ‘n nuwe WP-rekord opgestel vir seuns o.15-diskus.…

Liam van Wyk wen brons medalje by Goju-Kai byeenkoms

Liam van Wyk, ’n leerling aan die Hoër Jongenskool Paarl , het by die 7de Goju-Kai-wêreld-

Pryse vir Buitesport

Schalk van der Merwe & Henry le Roux van Hoër Jongenskool, Paarl ontvang die spesiale prys vir

Sportman van die jaar en openbaar meeste Sportmangees

Thaakir Abrahams, (links op die foto bo), van die Hoër Jongenskool Paarl, is aangewys as Sportman,

Leerder ontvang 3 toekennings tydens prysuitdeling

DA Smuts van die Hoër Jongenskool Paarl, ontvang 3 toekennings tydens prysuitdeling.

Gustav Coetzé skitter tydens prysuitdeling

Gustav Coetzé van Hoër Jongenskool, Paarl, skitter tydens die jaarlikse prysuitdeling. 

Hoër Jongenskool, Paarl, wys hul prefekte vir 2018 aan

Hoër Jongenskool, Paarl het onlangs hul prefekte vir 2018 aangewys.

Laerskool Outeniqua se seuns-tennisspan skitter in die Paarl

Laerskool Outeniqua in George se seuns tennisspan het aan die Gerrie Berner Nasionale Tennistoernooi in die Paarl deelgeneem.  Hulle het ‘n welverdiende sewende plek behaal uit 16 deelnemende skole vanoor…

Hoër Jongenskool, Paarl, se muurbalspan derde in Suid-Afrika

Hoër Jongenskool se eerste muurbalspan het die naweek van 11-13 Augustus 2017 aan die SA Topskole-