)

Gustav Coetzé skitter tydens prysuitdeling

Gustav Coetzé van Hoër Jongenskool, Paarl, skitter tydens die jaarlikse prysuitdeling.  Hy ontvang die volgende:

Die Jan Kirsten Dux-medalje (eerste posisie in gr 12)

1e in Wiskunde, Fisiese Wetenskappe, Rekeningkunde, Ekonomie, Lewensoriëntering en Addisionele Wiskunde

2e in Afrikaans Huistaal

Die GO Neser-prys vir die beste kandidaat in Wiskunde en Fisiese Wetenskappe oor ’n tydperk van drie jaar

Die PwC-toekenning vir die beste prestasie in Wiskunde en Rekeningkunde (gr 12)

Die NWU Skool vir Rekeningkunde Potchefstroomkampus-toekenning vir die eerste plek in Rekeningkunde in gr 12

Die Moore Stephens-prys vir die beste prestasie in Rekeningkunde (gr 12)

Die C2M-prys vir die eerste plek in Rekeningkunde (gr 12)

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal