Interskole krieket. Paul Roos Gimnasium het Grey Kollege die afgelope naweek in Stellenbosch verwelkom vir sy jaarlikse interskole krieket kragmeting. Paul Roos het eerste gekolf en teken 247/6 aan in sy beurt.
PRG se beste kolwers:
- Riley Norton was die beste kolwer met 94 lopies
- Matthew Seymore teken 45 lopies aan
- Cornel Swart het 32 lopies bygedra
PRG se beste bouler was Dian Winkel met syfers van 4/34.
Grey Kollege kon slegs 191 lopies aanteken voordat hulle uitgeboul is.
PRG wen die wedstryd met 56 lopies.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf