)
Paul Roos Krieket – Riley Norton onder krieket kalklig

Paul Roos Krieket. Paul Roos leerder, Riley Norton (17 jaar oud) vertrek vandag, 17 Maart, na Pretoria. Hy gaan daar by ‘n span van 25 top-krieketspelers aansluit as deel van…

Nasionale Indoor hokkietoernooi – Paul Roos Gimnasium in span – Paul Roos Gimnasium in span

Nasionale Indoor hokkietoernooi. Vyf leerders van Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, is deel van die o18 Boland Foxes span. Hierdie span het ‘n brons medalje verower in die Nasionale Indoor hokkietoernooi.…

CANA Zone III Championship – Gerhard February represented SA

CANA Zone III Championship. Gerhard February, swimmer from Paul Roos Gymnasium, represented South Africa in the CANA Zone III Championship. 200m Backstroke Bronze 200m Breaststroke Bronze 100m Backstroke Bronze 200m…

PRG Krieket – Paul Roos Gimnasium krieketspanne skitter

PRG Krieket. Paul Roos Gimnasium se krieketspanne het vanaf 24 tot 29 Oktober teen verskeie skole kragte gemeet. Skole waarrteen hulle meegeding het, sluit in: Paarl Vallei, Bridgehouse, Swartland, Stellenbosch…

Filmit Festival 2022 – Announces Nominees for High Schools

Filmit Festival 2022. 2022 Marks the second year of the Filmit Festival. This festival is a film competition for high school learners from Southern Africa. It is hosted by Paul…

Art Garden- Paul Roos Gymnasium pop-up art exhibition

Art Garden. On Friday, 21 October, Paul Roos Gymnasium, IS Art Gallery and Absa launched the Paul Roos Art Garden. The PRG Art Garden and Coffee Shop is a pop-up…

Arbour Week – Paul Roos Gymnasium Celebrates Arbour Week

Arbour Week. PRG Societas in collaboration with Deloitte is celebrating Arbour Week! Paul Roos Gymnasium (PRG) Old Boys generously donated Coral tree seedlings. These seedlings will be distributed to local…

Leerlingraad 2023 – Paul Roos Gimnasium maak raad bekend

Leerlingraad 2023. Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, het hul leerlingraad vir 2023 aangekondig. Die hoofleiers vir 2023 is Miguel Carelse (hoofseun), Paul Roos (onderhoofseun) en Joshua Acker (onderhoofseun). Die leerlingraad is…

Inter: Grey College/PRG – Ruan Pienaar (Old Grey 2002) visit the boys

Inter: Grey College/PRG. Ruan Pienaar (Old Grey 2002) visited the boys yesterday during assembly in the Reunie Hall before the Inter: Grey College/PRG. Currently representing the Toyota Free State Cheetahs,…

Paul Roos Gymnasium Old Boy, Dieter Eiselen, excels

Congratulations to Old Boy Dieter Eiselen (2014), from Paul Roos Gymnasium Stellenbosch, who signed a professional three-year NFL contract with the Chicago Bears in the USA.

SCHOOLS THAT ROCK CHAT TO BERNARD COMBRINK, ASSISTANT HEAD BOY OF PAUL ROOS GYMNASIUM

Schools That Rock asked a few questions to Bernard Combrink, Assistant Head Boy of Paul Roos Gymnasium. Question: How do you experience the influence of the Covid19 virus on our…

Paul Roos Gimnasium: SA O.18 7’s Rugbypan

Die SA o18 7s span het die finaal gewen teen Zimbabwe.Baie geluk aan Jordan en Jared wat Paul Roos verteenwoordig het in die span.

Internasionale gaste besoek Paul Roos Gimnasium

Die Poolse groep by Kaappunt Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, speel dié week gasheer vir twee skole uit Europa. Die leerders van Canisius in Almelo, Nederland, is hier as deel van…

Oud-Paul Roosers vat voor!

Steven Kitshoff Drie van Paul Roos se oud-leerders is beloon met leierskapsposisies in hulle onderskeie rugbyspanne. Steven Kitshoff (2010) is aangewys as kaptein van die Stormers terwyl Jacques van Zyl…

Paul Roos Gimnasium Atleet skitter by Prestige Atletiekbyeenkoms

Joshua Acker, ‘n graad 9-leerder van Paul Roos Gimnasium, is aangewys as die beste junior seuns veldatleet tydens die Prestige Atletiekbyeenkoms wat op 12 Februarie op die Dal Josafat Stadium…

Paul Roos Gimnasium se Bevan en Jared verwerf groen en goud

Vlnr: Jared Africa en Bevan Simons Bevan Simons en Jared Africa van Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, is ingesluit in die SA o/18-sewesspan wat die naweek van 28 en 29 Februarie…

PRG goeie opbou na Prestige atletiek

Stiaan van Huyssteen lei die pak met die 1500m Foto’s verslaf deur: Charmain Sanders. Met die jaarlikse Prestige byeenkoms wat op 12 Februarie by die Dal Josafat Stadium in die…

Paul Roos Gimnasium 2019 akademiese resultate Gr 12

Lukas Nel Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, se 2019 Matriekklas het uitstekend presteer in die eindeksamen! Lukas Nel is PRG Dux leerder vir 2019. Hy is ook een van die top…

Paul Roos Gymnasium raised funds for Cansa

Rhenish Primary also sprayed their hair on Friday: Stephan Bekker On Friday, 17 January, Paul Roos Gymnasium raised R11016 for the C4 (Cansa Care Colour Challenge)-project. This page project is…

Paul Roos Gimnasium nuwe personeel

Staande VLNR: Paul Deetlefs (Geskiedenis) ; Barry de Wet  (FW), Brink Nelson (Afrikaans), Charlotte Vlok (English), Karlo de Villiers (CAT), Luan van der Vyver (Jeugwerker) en Regardt Kleingeld (Geskiedenis) Voor…

Paul Roos Gimnasium Gr 8’s nou deel van Maroen Masjien

Die verwelkomingsprogram van Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, het op ‘n hoogtepunt geëindig. Elke Graad 8 het sy skooldas en – pet ontvang en daarna saam die skoollied gesing. Hulle het…

Paul Roos Gimnasium se 2019 Matrieks skitter in eind-eksamen

Lukas Nel saam met sy ma en boetie 224 Matrieks van Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, se 2019 klas het met Matrikulasievrystelling geslaag. Hierdie span het 61 A-gemiddeldes behaal en 497…

Paul Roos Gymnasium Water Polo

Water polo results: Fri 25 Oct: U19C PRG 5 – 19A Alleyns UK 8 Sat 26 Oct: PRG U14B 7 – Westerford U14A 2        PRG U14 C 3 –…

Paul Roos Krieket Uitslae 1 – 5 Oktober

Paul Roos Gimnasium vs Wynberg Boys’High PRG 14A vs Wynberg PRG 111/10 Naas Beets 19 Wynberg 112/8 Naas Beets 10-26-5 PRG verloor met 2 paaltjies PRG 14B vs Wynberg PRG…

Paul Roos Gimnasium: Tennis

Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, het die Boland Landbou Tennisfees vir die derde jaar in ‘n ry gewen. PRG het Boishaai in die finaal met 7 – 2 gewen.

Paul Roos Gymnasium: Water Polo

Results 19A SACS Water Polo Tournament PRG vs St Johns 2 – 6 loss PRG vs St Andrews 3 – 7 loss PRG vs Grey High 5 – 4 win…

Paul Roos Gimnasium: Oppie Tong Af Redenaars

Mihan van Zyl van PRG het in die Nasionale rondte van die Oppie Tong Af redenaarskompetisie ‘n tweede plek behaal in die onvoorbereide afdeling en Pellatt Smith het in die…

Paul Roos Gimnasium Debat

Die Paul Roos senior debatspan, Mihan van Zyl, Jacques Botma en Jean du Plessis, het deurgedring na die finaal van die Nasionale Dink-of-sink debatskompetisie. Hulle het na ‘n volle dag…

Paul Roos Gimnasium Atletiek

V.l.n.r: Stiaan van Huyssteen, Francois Malherbe en Bernard Slabbert PRG het 8ste geëindig in die Seunsafdeling van die Twizzabyeenkoms op Groenpunt. Paul Roos Gimnasium se uitblinkers was: STIAAN VAN HUYSSTEEN…

Paul Roos Gimnasium HK’s vir Koshuise

Prima. Voor vlnr: Hans Neethling, Adrian Barnard (Onderhoofseun), Morné Baard (Hoofseun), Marnus van Zyl. Agter vlnr: Bobby Troskie, Jannes van Niekerk, Mickail Joubert, Jannes Schreuder, Charles Janse van Vuuren, André…

Paul Roos Gymnasium Mountain Biking Race

Hendré de Villiers (U14), Aiden Penfold (U16) and Matthew Lochner (U19) from PRG, took part at the Spur Mountain Biking Race at Montana recently. Aiden and Matthew achieved 1st place…

PRG verteenwoordig by CSMX Western Cape Enduro

Gedurende rondte 4 van die ‘Regional High School Class’ in Robertson, het Kevin de Kock (1ste) en Joshua Forsyth (3de) van Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, die podium bestyg. Met die…

Paul Roos Gimnasium deel in Eskom Expo

PRG het op Vrydag, 23 Augustus, deelgeneem aan die Eskom Expo vir jong wetenskaplikes. Paul Roos het 23 leerders (22 projekte) ingeskryf en is beloon met 3 Goud, 11 Silwer…

Paul Roos Gymnasium Hockey vs Grey College

Paul Roos Gymnasium, Stellenbosch, 1st hockey and rugby teams handing over the u14A hockey and rugby teams’ jerseys for their 1st interschools game against Grey College, Bloemfontein.

Paul Roos Gymnasium Cross country vs Grey College

Paul Roos Gymnasium, Stellenbosch, dominated the cross country vs Grey College, Bloemfontein, winning 26 – 10. Stiaan van Huysteen coming in first followed by another 5 PRG boys in positions…

Skouspel van kore by ATKV-Applous finaal

Afrikaanse Hoër Meisieskool, Pretoria Veertig hoër- en laerskoolkore het vanaf 24 tot 27 Julie aan die 42ste aanbieding van ATKV-Applous in Bloemfontein deelgeneem. ATKV-Applous is ’n landswye koorfees vir hoër-…

Paul Roos Gymnasium learner at Commonwealth Chess Championship in India

Alex van der Merwe from Paul Roos Gymnasium, Stellenbosch, is making South Africa and PRG proud at Commonwealth Chess Championship in India! Good luck Alex!!

Paul Roos Gymnasium Students’ Council 2019

Paul Roos Gymnasium in Stellenbosch recently announced their Student’s Council for 2019 Front L – R: Thomas Winter, Christopher Changfoot, Aidan Day, Gerhard Cloete (Deputy Head Boy), Chris Albertyn (Head…

Learner from Paul Roos Gymnasium took part in the World Waveski Surfing

Marcus Esterhuyse took part in the World Waveski Surfing Titles in Spain, in September. I can confirm that Marcus have been awarded national colours, after satisfying the selection criteria. Marcus…

Sing and Rejoice by Paul Roos Gimnasium

Die jaarlikse Paul Roos Gimnasium Kerskonsert het Sondagaand in die skool se vierkant plaasgevind. Die gehoor het gemaklik op hulle kampstoele gesit en uit piekniekmandjies aan lekkernye gesmul terwyl bekende…

WORLD SCHOOLS FESTIVAL

STRONG SOUTH AFRICAN LINE-UP FOR WORLD SCHOOLS FESTIVAL • Paul Roos Gymnasium, SACS and SA Invitation XV to debut in 2019 • Seven schools return • South Africa out to…

Paul Roos TennisSpan kry Silwer medaljes by Grey Tennis Toernooi

Die afgelope naweek het die 1ste tennisspan van Paul Roos Gimnasium aan hul vierde en laaste skole tennis-toernooi vir 2018 deelgeneem. Die span was op koers om die jaar onoorwonne…

Paul Roos Gimnasium o/15 Tennis Spanne presteer

PRG se o/15 Tennisspanne het uitstekend gedoen by die Gemengde Toernooi vir die 5de jaar in ‘n ry. Baie geluk aan die o/15 Paul Roos tennisspelers wat Donderdag en Vrydag aan…

Rudi Claassen’s 100th cricket match for PRG

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] Herewith a great story regarding Rudi Claassen who played his 100th match for the Paul Roos Gymnasium in Stellenbosch 1st XI on Saturday and scored 114.…

Paul Roos Gymnasium Boland Cricketers

PRG is proud to announce that the following cricketers have been selected for the various Boland age group teams. Thy will be representing Boland at the Khaya Majola and Coke…

Paul Roos Gimnasium o/19 Tennisspan maak skoonskip

Paul Roos Gimnasium se o/19 Tennisspan is ook onoorwonne by Boland Landbou Tennisfees. Die 1ste tennis span

Paul Roos Gymnasium Cricket

Paul Roos Gymnasium cricket results 1 – 8 October at the Cape Schools Week U19A vs Queens College: PRG – 230/6 Stephan Maree 59 and Rudi Claassen 87 runs Queens…

Paul Roos Gimnasium hou matriekafskeid

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Paul Roos Gimnasium van Stellenbosch het onlangs hul 2018 matriekafskeid gevier. Hier wys hulle ‘n paar foto’s van die glansgeleentheid. [/et_pb_text][et_pb_gallery _builder_version=”3.12.2″ gallery_ids=”17886,17887,17888,17889,17890,17891″ posts_number=”6″ show_title_and_caption=”off” zoom_icon_color=”#007dc2″ hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)”…

Paul Roos Gimnasium Top-debatteerders in SA

Paul Roos Gimnasium in Stellenbosch se senior debatspan het ‘n besondere prestasie die naweek by die ATKV nasionale debatskompetisie behaal.

Paul Roos Gimnasium vs Grey College rugby

Give it your best, boys!