Die Paul Roos senior debatspan, Mihan van Zyl, Jacques Botma en Jean du Plessis, het deurgedring na die finaal van die
Nasionale Dink-of-sink debatskompetisie. Hulle het na ‘n volle dag se uitdunrondtes uiteindelik teen hulle grootste opponente,
Affies, tweede geëindig.