Gedurende rondte 4 van die ‘Regional High School Class’ in Robertson, het Kevin de Kock (1ste) en Joshua Forsyth (3de) van Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, die podium bestyg. Met die ‘National Enduro Series’ het Kevin die 4de algeheel, plek behaal.
Baie geluk