Die
verwelkomingsprogram van Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, het op ‘n
hoogtepunt geëindig.
Elke Graad 8 het sy skooldas en – pet ontvang en daarna saam die skoollied
gesing. Hulle het ook hul eerste Jolla
Bolla om die Japie Krige sirkel gedoen.
Dit is vir die skool lekker dat 251 volwaardige Paul Roosers deel kon raak van die Maroen Masjien.