)

Paul Roos Gimnasium Top-debatteerders in SA

Paul Roos Gimnasium in Stellenbosch se senior debatspan het ‘n besondere prestasie die naweek by die ATKV nasionale debatskompetisie behaal.

Mihan van Zyl en Jacques Botma het die seniorafdeling gr 10-12 gewen. Mihan is ook aangewys as die beste taalgebruiker en die beste debatteerder. Vrydag is Mihan van Zyl aangewys as die derde beste senior onvoorbereide redenaar in die land.

Mihan van Zyl se prestasies:

*Derde onder landswye redenaars
*Beste Taalgebruiker
*Beste debatteerder
*1ste plek debat landswyd

Mihan en Jacques:

1ste plek debat landswyd

Foto: Links – Mihan v Zyl en regs – Jacques Botma.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal