)

PRG goeie opbou na Prestige atletiek

Stiaan van Huyssteen lei die pak met die 1500m

Foto’s verslaf deur: Charmain Sanders.

Met die jaarlikse Prestige byeenkoms wat op 12 Februarie by die Dal Josafat Stadium in die Paarl plaasvind het die atlete van Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, hulle die afgelope paar weke geslyp vir die strawwe kompetisie wat vir hulle wag. Paul Roos Gimnasium sal saam met die die Hoër Meisieskool Bloemhof die span Bloemroos vorm. Bloemroos sal teen die spanne van Paarl Gimnasium meeding asook die Hoër Jongenskool wat kombineer met die Hoër Meisieskool Paarl.

PRG het die afgelope paar weke aan ‘n verskeidenheid van byeenkomste deelgeneem as deel van die voorbereiding waaronder die HJS-Top Seunskole byeenkoms, die HJS-Uitnodigingsbyeenkoms asook die Rondebosch Boys’ High byeenkoms wat op Groenpunt Stadion aangebied is.  Atlete is dus die geleentheid gebied om hul spoed, vaardighede en krag te toets en te verbeter tydens die byeenkomste.

Dirk Hoffman in die 400mH seuns o19.
Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal