)

Hoërskool DF Malan Driehoek Atletiekbyeenkoms

Fotos: Carla Stander en Heinrich Crous

Op 31 Januarie het Hoërskool DF Malan, Kaapstad, aan ‘n vriendskaplike Driehoekbyeenkoms teen Paarl Gimnasium en HTS Drostdy in die Paarl deelgeneem. DF is deur 200 atlete verteenwoordig. Die doel van die byeenkoms was om DF se atletiekspan vir die MTBS te finaliseer en so ook ‘n spangees te kweek, terwyl hulle kompeteer teen ander top-atlete. DF het uitstekend presteer en hulle is baie opgewonde oor die MTBS-span van 2020, wat binnekort bekend gemaak word.

Baie geluk aan al DF Malan se atlete wat die skool met trots verteenwoordig het!

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal