Leerlingraad 2023. Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, het hul leerlingraad vir 2023 aangekondig.
Die hoofleiers vir 2023 is Miguel Carelse (hoofseun), Paul Roos (onderhoofseun) en Joshua Acker (onderhoofseun).
Die leerlingraad is Connor Morrison, Hattingh Nel, Jo van Rooyen, Theodor Andrag, Izak de Wet, Ruan Botes, Cosmo Enthoven, Kyler Tennant, Tristan Ehlers, Paul Roos (onderhoofseun), Miguel Carelse (hoofseun), Joshua Acker (onderhoofseun), Ethan Arlow, Ryan Jack, Jared Jales, Hlumelo Sibaca, William Louw, Keehan Etson, Paul Enthoven, Aon Hendricks en Jonathan Essien.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf