Mpumalanga Landloop. Tydens die Mpumalanga landloop-kampioenskap het die Errie-atlete goeie uitslae behaal. Esmari Kloppers eindig vierde in dogters o.15 en Bongmusa Vilakazi eindig derde in Seuns o.17.
Ook is daar drie Erries gekies vir die Mpumalangaspan: Esmari Kloppers, Bongmusa Vilakazi en Prince Nkosi. Hierdie alete gaan op 17 September aan die ASA landloop-kampioenskap deelneem te Rustenburg.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf