Vlnr: Jared Africa en Bevan Simons
Bevan Simons en Jared Africa van Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, is ingesluit in die SA o/18-sewesspan wat die naweek van 28 en 29 Februarie aan die Windhoek Internasionale Sewestoernooi in Namibië gaan deelneem.Â
Beide spelers is tans o/17.