)

Hoërskool Strand Rolbalspelers in WP-spanne

Juan Joubert, Jozua Bezuidenhout en Christiaan Booysen

Ses rolbalspelers van Hoërskool Strand is in die onderskeie WP-spanne opgeneem om vanaf 22 tot 28 Maart in Bloemfontein aan die Interdistrikte Toernooi deel te neem.

Juan Joubert is in die onder 20A-span.

Jozua Bezuidenhout en Christiaan Booysen is in die onder 15B-span.

Mckenzie Knipe, Paul Engelbrecht en Michael Ferreira is in die onder 20C-span opgeneem.

Michael Ferreira, Mckenzie Knipe en Paul Engelbrecht

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal