Surf- en bodyboarding kompetisie. Paul Roos Gimnasium se ‘surf’- en bodyboarding kompetisie het vandag, 9 Junie, by Pringle Baai plaasgevind. Dit was perfekte weer en ‘surfing’ omstandighede!
Milan van der Westhuizen van PRG het die prys vir die beste surfer gewen, en Meyer Cronje was die beste ‘bodyboarder’.


Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za
Foto’s verskaf
Become a Sponsor










