Boland Landbou Tennistoernooi. Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, se o.15-tennisspan is vir die tweede agtereenvolgende naweeek in skole tennis onoorwonne. Dié span het tydens die Boland Landbou tennistoernooi met Hoër Jongenskool Paarl in die finaal 4-2 afgereken (11 stelle teenoor 4)
Die span was verteenwoordig deur Nicolas Lourens, Luke Verwey, Tristan van der Merwe, Dawid Fourie, Zach Jooste, Christian Oberhofer en Daneel Bester.
Uitslae as volg:
- PRG wen Charlie Hofmeyer: 9 – 0
- PRG wen Paarl Gim: 9 – 0
- PRG wen Boland Landbou: 9 – 0
- PRG wen Oakdale: 7 – 2
- PRG wen Stellenbosch: 9 – 0
- PRG wen Hoër Jongenskool Paarl: 4 – 2 (finaal)
Die finale uitslae na die toernooi was as volg:
- 1. Paul Roos Gimnasium
- 2. Hoër Jongenskool Paarl
- 3. Pearson
- 4. Boland Landbou
- 5. Menlo Park
- 6. Oakdale
- 7. Paarl Gimnasium
- 8. Durbanville
- 9. Parel Vallei
- 10. Stellenbosch
- 11. Marlow
- 12. Charlie Hofmeyer
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf