Hoërskool Vryburg is trots op hul top 20 Gr 8 akademiese presteerders vir die 2de kwartaal, Otshego Makhwana, Mmogo Seipelo, Carlin Thomas,
Nicola Collen, Marcellus van der Merwe, Niël van der Vyver, Jovan Scholtz, Anne-Marie Coetzee, Xander Hugo, Barend Vorster, Keaobaka Seameco,
Liané van Tonder, Naledi Zulu, Amé Schlebusch, Chester-Lean Jansen, Lea-Mae Niemann, GJ Hayward, Xanthe du Toit, Boitshepo Thebe en Ryle Jansen.
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










