Die krieketwedstryd tussen Hoër Jongenskool en Hoërskool Noordheuwel het gelykop geëindig.
Beide spanne het ‘n telling van 158 – almal uit – aangeteken.
HJS
se beste boulers:
Jett Marsberg 4 paaltjies in 16 beurte
Divan Swanepoel 3 paaltjies in 12 beurte
HJS se beste kolwers:
Kyle Doubell 70 lopies
John Vermaak 20 lopies
Ben Lombard 18 lopies