Kaapse Wynland Skaakproewe. Sewe seuns van Hoër Jongenskool Paarl het onder die top tien by die Kaapse Wynland skaakproewe geëindig.
o.15
- 7de Douglas Faure
- 5de Libongile Vanana
- 3de Quade Small
- 2de Ethan Oosthuizen
o.17
- 10de MJ Strydom
- 9de Erik de Waal
- 4de Ethan van Heerden
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://www.paarlboyshigh.org.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








