)
Kaapse Wynland Skaakproewe – Hoër Jongenskool Paarl

Kaapse Wynland Skaakproewe. Sewe seuns van Hoër Jongenskool Paarl het onder die top tien by die Kaapse Wynland skaakproewe geëindig. o.15 o.17 Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.paarlboyshigh.org.za/ Foto verskaf

SA Winterspele – Hoër Jongenskool presteer by SA Winterspele

SA Winterspele. HJS het vanjaar pragtig presteer by die SA Winterspele. Kobus Geyser behaal die agste plek in die land vir die o.18-afdeling en Ethan van Heerden eindig negende in…