)

Hoër Jongenskool Paarl Ma-en-seun aand

HJS se jaarlikse Ma-en-seun aand was ’n reuse sukses, moontlik gemaak deur Akademia. Die funksie, wat in die skoolsaal plaasgevind het, is bygewoon deur 200 ma’s en seuns. Die sprekers was mnr Derek Swart, wat met die seuns gesels het oor hoe seuns ’n dame moet hanteer. Die hoofspreker was die bekende opvoedkundige van Stellenbosch, dr Jeanette de Klerk-Luttig, wat die ma’s ’n kans gegee het om te raai wat haar seun se gunstelingboek, -fliek en -vriend(in) is, terwyl die seuns moes raai waar hulle ma’s op skool was, saam met wie sy matriekafskeid toe is en hoe sy en pa ontmoet het.

Sy het uitgebrei oor karakter en genoem dat jou karakter na vore kom wanneer niemand kyk nie. “Major the majors en minor the minors” was ook baie goeie advies wat sy vir die ma’s gehad het.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal