Baie geluk aan Karen Vergeest, Neal Malan en Ila Alberts wat hierdie maand die moeilikste kategorie van die WOW-debatsfees in Stellenbosch, naamlik die Harde Koejawels, gewen het!
Hierdie leerders het teen skole regoor die Wes-Kaap deelgeneem en nogtans met die louere weggestap!