)

Hoërskool Oudtshoorn by 2020 Bullefees

19A Netbalspan

Hoërskool Oudtshoorn se O/14, O/15 en O/19 A netbalspanne en O/14, O/15 en O/16 rugbyspanne het die naweek deelgeneem aan die Bullefees in Porterville. Al die spanne het baie goed gevaar. Die Bullefees uitnodiging-span het al die Struisies se O/19A netbalspeelsters genomineer om in Malta te gaan deelneem.

NETBAL:

O/14 A

Verloor 11 – 16 teen Hopefield

Wen 16 – 12 teen Overberg

Gelykop 15 – 15 teen Namakwaland

O/15 A

Wen 15 – 8 Teen Porterville

Verloor 6 – 12 teen Namakwaland

O/19 A

Wen 39 – 17 teen Strand

Gelykop 18 – 18 teen Robertson

Wen 32 – 22 teen Porterville

Rugby:

O/14 A

Wen 10 – 5 teen Hopefield

O/15 A

Verloor 12 – 10 teen Hopefield

O/16 A

Verloor teen Hopefield

Onder 14A Rugbyspan
Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal