Hoër Jongenskool, Paarl, het hul ‘Style event’ aangebied.
Sebastian Boshoff is verkies as Mnr. Fotogenies en Mnr. Persoonlikheid is Sebastian van Dyk. In die 3de plek vir die Mnr Boishaai title, is Sebastian van Dyk, met Keith Jonker Hoër Jongenskool se Mnr Boishaai vir 2020 is PW van Heerden.
Baie geluk aan elke deelnemer sowel as @leahmusieksa vir uitstekende vermaak!