HJS, Paarl, se rugby-afrigters was bevoorreg om gister saam met Paarl Gimnasium (rugby, netbal en hokkie) en Paarl Girls’ High (hokkie en netbal) by Klein Nederburg ‘n draai te kon maak om hulle te help in hulle voorbereiding vir hulle baie belangrike Derby teen New Orleans.