Hoër Jongenskool van die Paarl se o/14 krieketspan neem volgende naweek aan die 2019 o/14 interskole wedstryd deel
HJS wens hul span sterkte toe!
(Foto) Voor vlnr: Luke Fourie, Douw Hanekom en Connor Batt
Middel vlnr: Dylan Kayne, Frans van der Merwe, Reinhard Barnard en Christiaan Bourbon-Leftley
Agter vlnr: Christian Burger, Marno Pretorius en Daniël Oosthuizen
Afwesig: Juanrico Vorster