)

Grey Kollege Skaakkampioenskap – Hoër Jongenskool presteer

Grey Kollege Skaakkampioenskap. Hoër Jongenskool Paarl skaak het vir die eerste bsluit om te toer. ‘n Totaal van sestig spanne regdeur SA het aan die Grey Kollege Skaakkampioenskap deelgeneem.

HJS se spanne het as volg presteer:

HJS eerste span

  • HJS vs St Joseph’s CBC – wen 3 –‍ 1
  • HJS vs Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria – wen 4 – 0
  • HJS vs Wynberg Boys High B – wen 3 – 1
  • HJS vs Wynberg Boys High A – verloor ½ – 3½
  • HJS vs Hoërskool Duineveld – wen 4 – 0

Zandré Grobler word as die beste bord 4-speler aangewys. HJS eerste span wen silwer!

HJS tweede span

  • HJS vs Wynberg Boys High C – gelykop 2 – 2
  • HJS vs Affies D – wen 3 – 1
  • HJS vs Petunia Sekondêr A – wen 3 – 1
  • HJS vs Selborne College B – wen 3½ – ½
  • HJS vs Hoërskool De Aar A – wen 4 – 0

Bates Winshaw en MJ Strydom wen al hul wedstryde.

Hoër Jongenskool se span wen silwer in die B-liga waarvoor hulle ʼn trofee ontvang.

HJS derde span

  • HJS vs Hoërskool Stirling B – verloor 1 – 3
  • HJS vs Grey Kollege D – wen 3½ – ½
  • HJS vs St Andrew’s B – wen 3½ – ½
  • HJS vs Hoërskool Duineveld C – wen 3 – 1
  • HJS vs Affies C – verloor 1 – 3

Joshua Petersen wen al sy wedstryde.

HJS se derde span eindig vierde in die B-liga.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal