)
Parel Vallei Hokkiefees – Hoër Jongenskool Paarl

Parel Vallei Hokkiefees. Hoër Jongenskool Paarl het die afgelope Saterdag, 16 Maart, aan die Parel Vallei Hokkiefees deelgeneem. HJS se 1ste hokkiespan het twee wedstryde gewen en een gewen. Die…

SA Winterspele – Hoër Jongenskool presteer by SA Winterspele

SA Winterspele. HJS het vanjaar pragtig presteer by die SA Winterspele. Kobus Geyser behaal die agste plek in die land vir die o.18-afdeling en Ethan van Heerden eindig negende in…

Egalite Internasionale Gholftoernooi – HJS wen toernooi

Egalite Internasionale Gholftoernooi. Hoër Jongenskool Paarl se gholfspan het aan die jaarlikse Egalite Internasionale Gholftoernooi by Sun City deelgeneem. Op die eerste dag het hulle op die Gary Player-baan ʼn…

Wes-Kaap Hoërskole-atletiekkampioenskap – HJS presteer

Wes-Kaap Hoërskole-atletiekkampioenskap. Die Wes-Kaap Hoërskole-atletiekkampioenskap is 17 en 18 Maart by die Dal Josafatstadion in die Paarl aangebied. Hoër Jongenskool Paarl het twaalf medaljes verower – vyf goud, twee silwer…

Tweekamp – HJS by Interprovinsiale tweekampbyeenkoms

Tweekamp. Hoër Jongenskool Paarl se tweekamp leerders het die interprovinsiale tweekampbyeenkoms in Oudtshoorn bygewoon. Biathlon. Paarl Boys’ High School’s biathlon learners attended the interprovincial biathlon event in Oudtshoorn. Die HJS-seuns…

Grey Kollege Skaakkampioenskap – Hoër Jongenskool presteer

Grey Kollege Skaakkampioenskap. Hoër Jongenskool Paarl skaak het vir die eerste bsluit om te toer. ‘n Totaal van sestig spanne regdeur SA het aan die Grey Kollege Skaakkampioenskap deelgeneem. HJS…